Jan Du Toit
- Male, 28
- from Pretoria
- Profile views: 421
- Last active: 95 weeks ago
- www.bebo.com/jandtoit
- Music
- Disco, Michael Jackson, Bee Gees, Metallica, ACDC
- Films
- Saving Private Ryan, Full Metal Jacket, Kill Bill, Snatch, Lock Stock
- Sports
- Rugby
- Scared Of
- Ugly people
- Happiest When
- Holding my baby
close Whiteboard
close Photos
-
12 Julie 2006
(19)
-
13 Julie2006
(22)
-
14 Julie
(11)
-
19 Julie 2006
(14)
-
22 Julie 2006
(10)
-
28 Julie 2006
(8)
-
29 Julie 2006
(4)
-
30 Julie 2006
(7)
-
Baba kamer
(25)
-
Braai 12/03/06
(8)
-
Braai 8 Julie 2006
(45)
-
Ek
(1)
-
Hoedend
(40)
-
Kersfees 2005
(20)
-
Leyton 26 Mar 2006
(7)
-
Leyton braai 8 Apr 2006
(33)
-
Shay-Li
(29)
-
Shay-Li 10
(12)
-
Shay-Li 11
(18)
-
Shay-Li 12
(36)
-
Shay-Li 2
(48)
close Comments
-
71 weeks ago via Mobile
Paulette Huber
Re: you Yule This hot chick with huge tits is showing on cam! Hit up jane27bebo@live.com on msn messenger before she gets off. Shes crazy!
-
Jo Jo163 weeks agoHey! Waar is julle?. Ek sukkel om te bel - jou sel is buite werking...... laat weet my hoe om julle in die hande te kry. Jodi
-
Trix Zirkzee169 weeks ago
Haai daar ons is ook nog deel van julle Lyk vir my die du Twaks neem al julle tyd in beslag.Ons hoor maar min en die foto's is maar sleg op datum.Maak bietjie tyd jong daar is mos nou baie hande!! Ons wil ook darem sien hoe sy groter word.
Baie Liefde Oupa en Ouma Zigzag. -
Oupa & Ouma Du Toit173 weeks ago
Sy lyk te oulik met die skoenlapper (?) op haar koppie. Ouma bring 'n liewenheers besie (lady bird) baadjie saam. Dan is sy ons goggatjie! Al die fotos is pragtig. Baie lekker om Rineke ook te sien.
Liefde van oupa en ouma d Toit
-
Trix Zirkzee174 weeks ago
Haai ek word sommer baie jaloers as ek lees die ander ouma is op pad.
Ek wens dit was ek.Partykeer dink ek ek moet net weer n kaartjie koop en sommer voor julle deur staan. Ek weet mos hoe die tjooeps werk en kan maklik alleen trawwel
Groete en Liefde
Twiggie
-
Oupa & Ouma Du Toit174 weeks ago
Lyk vrolik en lekker warm weer. Waarom net een foto van Rineke? Julle mag haar nie afskeep of boelie nie. Ek hoop Shay-Li was buite bereik van die gaste se rook. Mooi week vir julle
-
Oupa & Ouma Du Toit175 weeks ago
Het die hoed fotos baie geniet. Shay-Li het sulke lekker soen wangetjies - ouma gaan dit opsoen oor drie en 'n half weke. Baie liefde vir julle al3
-
Oupa & Ouma Du Toit177 weeks ago
Lekker gekyk na die nuwe fotos. Hoop die pou wat eintlik kalkoen is was lekker. Die braaier roer my hartsnare. Eerste keer dat Shay-Li 'n ander kleur as pink aan het, sy lyk sag soos 'n kuikentjie. Rineke ek hou van jou hare se kleur en is bly om te sien dat jou gesig en lyf weer skraal is soos ons jou leer ken het. Het vandag Shay-Li se eerste kleertjies by die werk kom wys - almal oe en aa daaroor. As die Here wil vertrek ons vandag oor 6 weke na julle toe. liefde
-
Oupa & Ouma Du Toit180 weeks ago
lyk my die realiteit van ouerskap het ingeskop. Skielik is daar min tyd om fotos te laai. Min slaap, voldag verantwoordelikheid by die werk en drie uurlikse voedings tap 'n mens se energie. Hou moed alles is tydelik! lief vir julle drie. Mamma
-
Elaine Luciani182 weeks ago
Baie geluk met julle dogterjie. Dit is nou wel so 'n bietjie laat, maar liewer laat as nooit. Ek hoop sy sal vir julle baie vreugde, liefde en seën bring.
Groete
Silvio, Elaine en Charise -
Jannes Du tiot183 weeks ago
Julle baba is flipen cool, en sy kan bly wees syt net so cool oom!!!!
-
Oupa & Ouma Du Toit183 weeks ago
Die engeltjie lyk al hoe meer soos haar mamma. Dankie vir die pragtige foto's. Kan nie wag om haar vas te hou nie. Baie liefde.
-
Oupa & Ouma Du Toit184 weeks ago
Dankie vir al die fotos van die mooie Shay-Li en haar mamma en pappa. Gee haar baie liefde en drukkies van haar oupa en ouma du Toit. lief vir julle al3.
-
Jo Jo185 weeks agoAm I correct that it is Rineke's Bday tomorrow? If so, Happy Birthday to Rineke for tomorrow! What a lovely Bday gift Shay-Li is for you! Jodi

Dankie vir Chantelle en Jeandre dat hulle hulle kamera vir ons leen om die fotos te neem.
Jan Du Toit 0 ReplysOuma se Engeltjie
Oupa & Ouma Du Toit 0 ReplysEk wou 'n groot hartjie teken om te wys hoe lief ons vir jou is, maar ouma verstaan nie hoe dit werk nie. Ek kies pink en toe is die agtergrond pienk en die hart is pikswart. Ek wou die hartjie pienk maak. As die lekike swart hart op die white board is moet pappa dit asb afhaa...
Ek en Rineke wil net baie dankie se vir Louisa. Sy het spesiaal na ons huis toe gekom die dag wat Shay-Li ontslaan is om haar kamera vir ons te leen. Rineke se ou kameratjie neem nie meer sulke goeie fotos nie, en niemand sou saam ons kon deel in Shay-Li se eerse oomblikke sonder Louisa se 'leni...
Jan Du Toit 1 Reply